SCHALK BEZUIDENHOUT in HEY HEY DIVORCE (GEEN O/14)
Is jy al deur 'n egskeiding Wel, Schalk is! En gelukkig vir jou gaan hy daaroor praat. Wel, hy MOET eintlik daaroor praat. Hoekom Want dis goedkoper a...
Event Details
Is jy al deur 'n egskeiding Wel, Schalk is! En gelukkig vir jou gaan hy daaroor praat. Wel, hy MOET eintlik daaroor praat. Hoekom Want dis goedkoper as 'n sielkundige. Dis hoekom! Rou, eerlike stand-up op sy beste. En miskien selfs 'n enkele traan wat by die linkerwang af rol. Dit is hopelik (vir
Photos & Media
No photos or media yet
Community
Event Location
6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Sign in to view location map
Comments