EERSTE VIR ALLES met FRANK OPPERMAN &MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks®ie: WESSEL PRETORIUS(Geen O/13)
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor Al...
Event Details
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort n
Photos & Media
No photos or media yet
Community
Event Location
Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape
Sign in to view location map
Comments