Steve Hofmeyr se reuse Ikoon-konsert op Saterdag 1 Maart 2025 by Moreleta Kerk bring die room van Suid-Afrika se kunstenaars byeen vir een onvergeetlike aand om Steve se 60ste lewensjaar te vier in ‘n grootskaalse produksie waarin hulle sy groot treffers gaan sing.