MELKERS. Ons het elke liewe Klagte, advies, terugvoer en issue gehoor en Gesien. Ons eerste EN HOOFDOEL is om elke liewe Melker se klokke te hoor lui. Rocknklok. In die Festival se 3 Jaar Bestaan het ons besluit om vir die eerste keer DIE MELK Bars self te Setup, run en Maintain so Spoedpos, Vars en beter geprys as moontlik! Mens kan sĂȘ die is jou classic Limited Edition Festival wat jy nie gou weer sal raakloop nie. Ons bring vir julle iets so Ongemaklik WARM, kraakvars, uniek en volroom. Maak seker jou lewensversekering-premie hop nie. We are going Dheeeep! LIMITED Kaartjies. Vingers op die Knoppe. * Family Friendly. * Hoofhekke - maak 10 uur Oop. GEEN Re entry. * Re Entry sal Jy/Julle n Vol Search gebied word. * Cashless Event - Geen Cash Payments. All Banks Accepted. * Disabled Friendly - Whatsapp MELK Lyn vir Request. * Kampstoele En Gazebos Welkom. Sit agter die Lyn. * Geen Kos/Drank/Water/Koeldrank word Toegelaat nie. * Geen Cooler Boxes/ Bags word Toegelaat nie. * Geen Drones Word Toegelaat nie. ( slegs media) * VIP Packages Beskikbaar. * Designated Uber Drop-offs. * MELK Fest Merch Available. * MELK Hotel Tente Dorp. * MELK Biertente. * Designated BAR Areas. Groot Sappies Vat. * Veilige Parking op die Venue Mahala. * Lost & Found / Info Desk Beskikbaar. * Zero Tolerance MEL5K Policy. * Geen Glas in General Admission Areas. Only VIP / VVIP. * Geen Hubbly Word toegelaat nie. * Geen Diere word Toegelaat nie. * Geen Illegal Substances word toegelaat nie. As jy wil Trip. Trip jou Tannie. *Geen Onder 18 in VIP/VVIP Toegelaat nie. * Geen Onder 18 Drank Verkope word toegelaat nie. * Maak seker julle koop MELK kaartjies direk op die Quicket Link of Melk Fest Website. Geen 3rd Party Transactions. * Geen Reselling van Kaartjies. * No Refunds. MEL5K LINE UP: Artists & Bands To Be Announced. Van Coke Kartel Foto Na Dans Zaan Sonnekus __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA __ TBA Cheap Kaartjies: Willie Sukkelnie LITE Willie maak die kaartjies oop vir R55.55 vir 5 Min. Hou ons Social Pages dop, dit Sal announce word as Stories op random tye. Moet nie sukkel nie! PH 1 Price Structure / 9 August - 1 October 2024. GA R 199.99 + Quicket Booking & Commission Fee. VIP Access Kaartjie - R 555.55 + Quicket Booking & Commission Fee. Slegs 100 VIP Kaartjies beskikbaar vir PH1. PH 2 Price Structure / 2 October - 2 February 2025. GA R 299.99 + Quicket Booking & Commission Fee. VIP Access Kaartjie - R 999.99 + Quicket Booking & Commission Fee. PH 3 Price Structure / 3 February - 2 May 2025. GA R 349.99 + Quicket Booking & Commission Fee. VIP Access Kaartjie - R 1555.55 + Quicket Booking & Commission Fee. PH 4 Price Structure / 3 May 2025 & Hek Kaartjies. GA R 399.99 + Quicket Booking & Commission Fee. VIP Access Kaartjie - R 2055.55 + Quicket Booking & Commission Fee. Companies / Groepe kan n MELK Platform/Viewing Deck book deur ons Whatsapp Lyn. Check die Socials. Jy gaan nie glo wat jou Oog Kornea sien nie. Groete Gaans Nek Revolusie / Melk Fest. MELK Whatsapp - +27 675704945 Rights of Admission Reserved.

New Message

Message contents to be displayed here