ELZABE ZIETSMAN in WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND
WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi...
Event Details
WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND is ‘n splinternuwe kabaret wat spesiaal vir die legendariese Elzabé Zietsman geskep is deur digter en skrywer Bibi Slippers.
Die wêreld is aan die brand, maar die engel / orakel / demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek
Photos & Media
No photos or media yet
Community
Event Location
6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Sign in to view location map
Comments