"OUMA EN DIE OU KOEIE" - komedie met MARGIT MEYER-RODENBECK & COENRAAD RALL(klavier) - Teks en regi
Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WIL onthou ni...
Event Details
Soos ons ouer word is meeste mense geneig om, (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie WIL onthou nie. En die wat ons WIL onthou, kry mos mettertyd allerhande “versierinkies” by.
‘n Halwe waarheid in die 50’s, word ‘n voldonge feit 50 jr later. ‘n
Photos & Media
No photos or media yet
Community
Event Location
6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Sign in to view location map
Comments