KRONE CRUISE
Durban na Portugese eiland
2-5 Februarie 2024
Kom vaar saam die Krone Konsert kunstenaars vir n moewiese saamsing jol!
Klim aan boord die luukse NUWE Skip op Suid Afrikaanse waters - Die MSC Splendida in Durban en vaar in die diep Blou Indiese oseaan in vir die vakansie van 'n leeftyd! Jy sal wegvaar uit Durban se hawe uit terwyl jou gunsteling Krone Konsert kunstenaars sowel as die Msc Splendida vermaak span jou ‘n voorsmakie gee van wat voorlê vir die volgende drie dae dans musiek en n moewiese saamsing jol!
Krone Cruise tema passasiers sal vermaak word op eksklusiewe konserte met al die beste Krone saamsing-medleys van die laaste sewe Krone-vertonings 'n intieme ontmoet en groet wereldklas eetplekke sowel as hope MSC Splendida-aktiwiteite en natuurlik die ongelooflike Krone Karaoke waar jy die kans sal kry om jou gunsteling liedjie saam met jou gunsteling Krone kunstenaar te sing wat 'n geleentheid om jou vokale vaardighede te wys! Rond die perfekte naweek weg af met 'n dag van pret in die son op die pragtige Portugese eiland in Mosambiek! Bespreek jou Krone Cruise-kajuit nou by https://www.msccruises.co.za/cruise-deals/theme-cruises/krone-cruise met slegs R3000 deposito sien jou daar!